-
2 Konings 14:23, 24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 In die 15de jaar van Amaʹsia, die seun van Joas, die koning van Juda, het Jeroʹbeam,+ die seun van koning Joas van Israel, in Samariʹa koning geword, en hy het 41 jaar lank regeer. 24 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë. Hy het nie afgewyk van al die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+
-