16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Jy gaan nou sterf,* en hierdie volk sal die vreemde gode begin aanbid* wat in die land is waarheen hulle gaan.+ Hulle sal my verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gemaak het.+
3Toe het Jehovah vir my gesê: “Gaan weer, gaan na die vrou wat ’n ander man se liefde ontvang en wat egbreuk pleeg+ en wees lief vir haar, net soos Jehovah die Israeliete liefhet+ terwyl hulle ander gode aanbid+ en lief is vir rosynekoeke.”*