Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Maar hulle het selfs geweier om na die rigters te luister, en hulle het ander gode aanbid* en voor hulle neergebuig. Hulle het gou weggedraai van die weg wat hulle voorvaders gevolg het, dié wat Jehovah se gebooie gehoorsaam het.+ Hulle het dit nie gehoorsaam nie.

  • Psalm 106:37-39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Hulle het hulle seuns

      en hulle dogters aan demone geoffer.+

      38 Hulle het onskuldige bloed bly vergiet,+

      die bloed van hulle eie seuns en dogters,

      wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het.+

      Die land is met bloed besoedel.

      39 Hulle het onrein geword deur hulle werke.

      Hulle was ontrou aan God* deur hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel