Jesaja 34:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Want Jehovah is woedend vir al die nasies.+ Hy is baie kwaad vir al hulle leërmagte.+ Hy het besluit om hulle te vernietig. Hy sal hulle uitroei.+ Sefanja 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die groot dag van Jehovah is naby!+ Dit is naby en kom baie vinnig nader!+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ Daar roep ’n vegter hard uit.+
2 Want Jehovah is woedend vir al die nasies.+ Hy is baie kwaad vir al hulle leërmagte.+ Hy het besluit om hulle te vernietig. Hy sal hulle uitroei.+
14 Die groot dag van Jehovah is naby!+ Dit is naby en kom baie vinnig nader!+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ Daar roep ’n vegter hard uit.+