Genesis 36:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dít is die name van die seuns van Esau: Eʹlifas, die seun van Esau se vrou Ada; Reʹhuel, die seun van Esau se vrou Basmat.+ 11 Die seuns van Eʹlifas was Teman,+ Omar, Sefo, Gatam en Kenas.+ Esegiël 25:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek sal ook my hand teen Edom uitsteek en mens en dier daar uitroei, en ek sal dit ’n verlate plek maak.+ Van Teman af tot by Dedan sal hulle met die swaard doodgemaak word.+ Amos 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Daarom sal ek ’n vuur teen Teman stuur,+en dit sal die versterkte torings van Bosra verteer.’+
10 Dít is die name van die seuns van Esau: Eʹlifas, die seun van Esau se vrou Ada; Reʹhuel, die seun van Esau se vrou Basmat.+ 11 Die seuns van Eʹlifas was Teman,+ Omar, Sefo, Gatam en Kenas.+
13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Ek sal ook my hand teen Edom uitsteek en mens en dier daar uitroei, en ek sal dit ’n verlate plek maak.+ Van Teman af tot by Dedan sal hulle met die swaard doodgemaak word.+