-
Numeri 22:5, 6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Hy het boodskappers gestuur na Biʹleam, die seun van Beor, in Petor,+ langs die Rivier* in sy geboorteland. Hy het hom laat roep en gesê: “Kyk! ’n Volk het uit Egipte gekom. Hulle het die oppervlak van die aarde* bedek,+ en hulle woon reg voor my. 6 Kom asseblief en vervloek hierdie volk vir my,+ want hulle is magtiger as ek. Miskien kan ek hulle verslaan en hulle uit die land verdryf, want ek weet goed dat die een wat jy seën, geseënd is en dat die een wat jy vervloek, vervloek is.”
-