Jeremia 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Moet u vir ewig kwaad blyof altyd ’n wrok koester?’ Dit is wat jy sê,maar jy hou aan om soveel slegte dinge te doen as wat jy kan.”+ Jeremia 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Want my volk is dwaas.+ Hulle steur hulle nie aan my nie. Hulle is dom kinders, sonder enige begrip. Hulle is slim* genoeg om te doen wat sleg is,maar hulle weet nie hoe om te doen wat goed is nie.” Esegiël 22:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Kyk! In jou gebruik elkeen van die hoofmanne van Israel sy gesag om mense dood te maak.+
5 Moet u vir ewig kwaad blyof altyd ’n wrok koester?’ Dit is wat jy sê,maar jy hou aan om soveel slegte dinge te doen as wat jy kan.”+
22 “Want my volk is dwaas.+ Hulle steur hulle nie aan my nie. Hulle is dom kinders, sonder enige begrip. Hulle is slim* genoeg om te doen wat sleg is,maar hulle weet nie hoe om te doen wat goed is nie.”