Jeremia 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Jehovah is waarlik God. Hy is die lewende God+ en die ewige Koning.+ As gevolg van sy woede sal die aarde bewe,+en geen nasie sal sy veroordeling kan verduur nie.
10 Maar Jehovah is waarlik God. Hy is die lewende God+ en die ewige Koning.+ As gevolg van sy woede sal die aarde bewe,+en geen nasie sal sy veroordeling kan verduur nie.