Deuteronomium 32:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek.
22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek.