8 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Omdat Moab+ en Seïr+ gesê het: “Kyk! Die huis van Juda is soos al die ander nasies,” 9 ontbloot ek Moab se berghange* by sy grensstede, die prag* van sy land: Bet-Jeʹsimot, Baäl-Meon en tot by Kirjataʹim.+