Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 49:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 Dít is wat Jehovah vir die Ammoniete+ sê:

      “Het Israel geen kinders nie?

      Het hy nie ’n erfgenaam nie?

      Hoekom het Malkam+ Gad in besit geneem?+

      En hoekom woon sy volk in Israel se stede?”

  • Esegiël 25:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jy moet oor die Ammoniete sê: ‘Hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah. Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Omdat jy ‘Aha!’ teen my heiligdom gesê het toe dit ontheilig is, en teen die land van Israel toe dit verwoes is, en teen die huis van Juda toe hulle in ballingskap gegaan het,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel