Jesaja 16:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ons het van die trots van Moab gehoor – hy is baie trots.+ Ons het gehoor van sy hoogmoed en sy trots en sy woede.+ Maar sy leë praatjies sal op niks uitloop nie. Jeremia 48:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “Ons het gehoor van Moab se trots – hy is baie hoogmoedig –van sy hooghartigheid, sy trots, sy hoogmoed en die verwaandheid van sy hart.”+
6 Ons het van die trots van Moab gehoor – hy is baie trots.+ Ons het gehoor van sy hoogmoed en sy trots en sy woede.+ Maar sy leë praatjies sal op niks uitloop nie.
29 “Ons het gehoor van Moab se trots – hy is baie hoogmoedig –van sy hooghartigheid, sy trots, sy hoogmoed en die verwaandheid van sy hart.”+