Psalm 78:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 omdat hulle nie geloof in God gestel het+of vertroue gehad het in sy vermoë om hulle te red nie. Jeremia 17:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dít is wat Jehovah sê: “Vervloek is die man* wat op mense vertrou,+wat op die krag van mense staatmaak*+en wie se hart van Jehovah af wegdraai.
5 Dít is wat Jehovah sê: “Vervloek is die man* wat op mense vertrou,+wat op die krag van mense staatmaak*+en wie se hart van Jehovah af wegdraai.