Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 “En nou, inwoners van Jerusalem en manne van Juda,

      oordeel asseblief tussen my en my wingerd.+

       4 Wat kon ek nog vir my wingerd gedoen het

      wat ek nie reeds gedoen het nie?+

      Ek het gehoop dat dit goeie druiwe sou voortbring,

      maar hoekom het dit net wilde druiwe voortgebring?

  • Jesaja 63:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Want hy het gesê: “Hulle is beslis my volk, kinders wat nie dislojaal sal wees nie.”+

      Daarom het hy hulle Redder geword.+

  • 2 Petrus 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah* is nie traag om sy belofte te vervul,+ soos party mense dink nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigiemand vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal berou moet toon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel