2 Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, asook Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, het toe die huis van God,+ wat in Jerusalem was, begin herbou. En die profete van God was met hulle en het hulle ondersteun.+
9 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘Wees moedig,*+ julle wat nou hierdie woorde uit die mond van die profete hoor,+ dieselfde woorde wat gesê is op die dag toe die fondament van die huis van Jehovah van die leërmagte gelê is sodat die tempel gebou kan word.