Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En die ouermanne van die Jode het aangehou bou en het vordering gemaak+ omdat hulle aangespoor is deur die profesieë van die profeet Haggai+ en Sagaria,+ die kleinseun van Iddo. Hulle het die gebou voltooi op bevel van die God van Israel+ en op bevel van Kores+ en Darius+ en koning Artasasʹta+ van Persië.

  • Haggai 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “‘Maar wees nou sterk, Serubbaʹbel,’ sê Jehovah, ‘en wees sterk, Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’

      “‘En wees sterk, julle almal, die volk van die land,’+ sê Jehovah, ‘en werk.’

      “‘Want ek is met julle,’+ sê Jehovah van die leërmagte.

  • Haggai 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “Sê vir Serubbaʹbel, die goewerneur van Juda: ‘Ek gaan die hemel en die aarde skud.+

  • Sagaria 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Wie is jy, o groot berg? Voor Serubbaʹbel+ sal jy ’n vlakte word.+ En hy sal die boonste steen bring terwyl daar uitgeroep word: “Hoe wonderlik! Hoe wonderlik!”’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel