Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 17:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 O Jehovah, die hoop van Israel,

      almal wat u verlaat, sal verneder word.

      Dié wat van u* afvallig word, sal in die stof geskryf word,+

      want hulle het Jehovah, die bron van lewende water, verlaat.+

  • Esegiël 47:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 Toe het hy my teruggebring na die ingang van die tempel.+ Daar het ek water onder die drumpel van die tempel ooswaarts sien uitvloei,+ want die voorkant van die tempel het oos gekyk. Die water het afgevloei van onder die regterkant van die tempel af, suid van die altaar.

  • Joël 3:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 In daardie dag sal die berge drup van soet wyn,+

      die heuwels sal vloei van melk

      en al die strome van Juda sal vol water wees.

      Uit die huis van Jehovah sal die water van ’n fontein vloei,+

      en dit sal die Vallei* van die Akasiabome natlei.

  • Openbaring 22:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 En hy het vir my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam+ uitvloei,

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel