Jeremia 31:38, 39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer die stad vir Jehovah gebou sal word,+ van die Hanaʹnel-toring+ af tot by die Hoekpoort.+ 39 En die maatlyn sal uitgestrek word,+ reguit tot by die heuwel Gareb, en dit sal dan in die rigting van Goa gaan.
38 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer die stad vir Jehovah gebou sal word,+ van die Hanaʹnel-toring+ af tot by die Hoekpoort.+ 39 En die maatlyn sal uitgestrek word,+ reguit tot by die heuwel Gareb, en dit sal dan in die rigting van Goa gaan.