Jesaja 11:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy sal ’n banier* vir die nasies oprig en dié van Israel wat verstrooi is, versamel.+ En hy sal dié van Juda wat verstrooi is, uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+ Jesaja 11:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel van sy volk,+soos daar vir Israel was toe hulle uit Egipte gekom het.
12 Hy sal ’n banier* vir die nasies oprig en dié van Israel wat verstrooi is, versamel.+ En hy sal dié van Juda wat verstrooi is, uit die uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+
16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel van sy volk,+soos daar vir Israel was toe hulle uit Egipte gekom het.