Deuteronomium 32:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want Jehovah se volk is sy deel,+Jakob is sy erfdeel.+ 10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+en in ’n leë, huilende woestyn.+ Hy het hom met sy beskerming omring, vir hom gesorg+en hom bewaar soos die appel van sy oog.+ Psalm 105:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+15 en gesê: “Moenie aan my gesalfdes raak nie,en moet niks slegs aan my profete doen nie.”+ 2 Tessalonisense 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dit is regverdig van God om dié wat julle onderdruk, met onderdrukking te straf.+
9 Want Jehovah se volk is sy deel,+Jakob is sy erfdeel.+ 10 Hy het hom in ’n woeste land gevind,+en in ’n leë, huilende woestyn.+ Hy het hom met sy beskerming omring, vir hom gesorg+en hom bewaar soos die appel van sy oog.+
14 Hy het nie toegelaat dat enigiemand hulle onderdruk nie,+maar ter wille van hulle het hy konings tereggewys+15 en gesê: “Moenie aan my gesalfdes raak nie,en moet niks slegs aan my profete doen nie.”+