-
Sagaria 4:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het hy vir my gevra: “Wat sien jy?”
En ek het gesê: “Ek sien ’n lampstaander van soliede goud,+ met ’n bak daarop. Dit het sewe lampe,+ ja, sewe. Die lampe, wat bo-aan is, het sewe pype. 3 En daar is twee olyfbome langs die lampstaander,+ een aan die regterkant van die bak en een aan die linkerkant.”
-