Sagaria 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het hy vir my gesê: “Wat sien jy?”+ En ek het gesê: “Ek het gesien, en kyk! daar is ’n lampstaander, heeltemal van goud,+ met ’n bak bo-op hom. En sy sewe lampe is op hom, ja, sewe;+ en die lampe wat bo-op hom is, het sewe pype.
2 Toe het hy vir my gesê: “Wat sien jy?”+ En ek het gesê: “Ek het gesien, en kyk! daar is ’n lampstaander, heeltemal van goud,+ met ’n bak bo-op hom. En sy sewe lampe is op hom, ja, sewe;+ en die lampe wat bo-op hom is, het sewe pype.