Nehemia 9:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 U was baie jare lank geduldig met hulle,+ en u het hulle bly waarsku deur u gees, deur middel van u profete, maar hulle het geweier om te luister. Uiteindelik het u hulle in die hand van die volke van die lande gegee.+ Handelinge 7:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 “Julle is hardkoppig, en julle harte en ore is toe,* en julle weerstaan altyd die heilige gees, net soos julle voorvaders gedoen het.+
30 U was baie jare lank geduldig met hulle,+ en u het hulle bly waarsku deur u gees, deur middel van u profete, maar hulle het geweier om te luister. Uiteindelik het u hulle in die hand van die volke van die lande gegee.+
51 “Julle is hardkoppig, en julle harte en ore is toe,* en julle weerstaan altyd die heilige gees, net soos julle voorvaders gedoen het.+