Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jehovah, die God van hulle voorvaders, het hulle keer op keer deur middel van sy boodskappers gewaarsku, want hy het jammer gevoel vir sy volk en sy tempel.* 16 Maar hulle het die boodskappers van die ware God bly spot,+ en hulle het sy woorde geïgnoreer+ en sy profete uitgelag,+ totdat Jehovah vir sy volk woedend geword het+ en daar geen hoop was dat hulle genees kon word nie.

  • Jesaja 42:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Wie het Jakob oorgegee aan rowers,

      en Israel aan plunderaars?

      Is dit nie Jehovah, die Een teen wie ons gesondig het nie?

      Hulle het geweier om Sy weë te volg,

      en hulle het nie Sy wet* gehoorsaam nie.+

  • Jeremia 40:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het die hoof van die wagte Jeremia geneem en vir hom gesê: “Jehovah jou God het hierdie rampspoed teen hierdie plek voorspel, 3 en Jehovah het dit laat gebeur net soos hy gesê het, omdat julle teen Jehovah gesondig het en sy stem nie gehoorsaam het nie. Daarom het dit met julle gebeur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel