Jesaja 1:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek sal jou straf,en ek sal jou metaalskuim heeltemal laat wegsmelt,en ek sal al jou onsuiwerhede verwyder.+ Jeremia 2:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 ‘Maar al sou jy jou met soda* was en baie seep* gebruik,sal jou skuld nog steeds ’n vlek voor my wees,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.
25 Ek sal jou straf,en ek sal jou metaalskuim heeltemal laat wegsmelt,en ek sal al jou onsuiwerhede verwyder.+
22 ‘Maar al sou jy jou met soda* was en baie seep* gebruik,sal jou skuld nog steeds ’n vlek voor my wees,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.