10 Jakobus en Johannes, Sebedeʹus se seuns,+ wat saam met Simon gewerk het, was ewe verbaas hieroor. Maar Jesus het vir Simon gesê: “Hou op om bang te wees. Van nou af sal jy mense lewend vang.”+ 11 Toe het hulle die bote teruggebring land toe en alles agtergelaat en hom gevolg.+