Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 9:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar die skare het daarvan uitgevind en hom gevolg. En hy het hulle vriendelik ontvang en met hulle oor die Koninkryk van God begin praat, en hy het die siek mense gesond gemaak.+

  • Handelinge 10:37, 38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Julle weet waaroor daar in die hele Judeʹa gepraat is (dit het in Galileʹa+ begin ná die doop wat Johannes verkondig het): 38 Dat Jesus, wat van Naʹsaret was, deur God met heilige gees+ en krag gesalf is en dat hy deur die land gegaan het en goeie dinge gedoen het en almal gesond gemaak het wat deur die Duiwel onderdruk is,+ want God was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel