3 Daar was ’n Fariseër met die naam Nikodeʹmus,+ wat ’n leier van die Jode was. 2 Hy het in die nag+ na Jesus toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi,+ ons weet dat u as ’n leermeester van God af gekom het, want niemand kan hierdie wonderwerke+ doen wat u doen tensy God met hom is nie.”+