Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 15:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Julle skynheiliges, Jesaja was reg toe hy oor julle geprofeteer het:+ 8 ‘Hierdie volk eer my met hulle lippe, maar hulle harte is ver van my af. 9 Dit is verniet dat hulle my bly aanbid, want hulle leer gebooie van mense as leerstellings.’”+

  • Matteus 23:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “Dit sal sleg gaan met julle, julle skynheilige skrifgeleerdes en Fariseërs! Want julle gee die tiende van die kruisement en die dille en die komyn,+ maar julle het die belangriker sake van die Wet geïgnoreer, naamlik geregtigheid,+ genade+ en getrouheid. Dit was nodig dat julle hierdie dinge doen, maar sonder om die ander dinge te ignoreer.+

  • Lukas 11:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Maar dit sal sleg gaan met julle, Fariseërs, want julle gee die tiende van die kruisement en van die wynruit* en van elke ander soort kruie,*+ maar julle ignoreer die geregtigheid en die liefde vir God! Dit was nodig dat julle hierdie dinge doen, maar sonder om die ander dinge te ignoreer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel