Matteus 18:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 en gesê: “Ek verseker julle: As julle nie verander* en soos jong kinders word nie,+ sal julle beslis nie in die Koninkryk van die hemel ingaan nie.+ Johannes 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jesus het geantwoord: “Ek verseker jou: As iemand nie uit water+ en gees+ gebore word nie, kan hy nie in die Koninkryk van God ingaan nie.
3 en gesê: “Ek verseker julle: As julle nie verander* en soos jong kinders word nie,+ sal julle beslis nie in die Koninkryk van die hemel ingaan nie.+
5 Jesus het geantwoord: “Ek verseker jou: As iemand nie uit water+ en gees+ gebore word nie, kan hy nie in die Koninkryk van God ingaan nie.