-
Markus 7:20-22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Verder het hy gesê: “Wat uit ’n mens uitkom, maak hom onrein.+ 21 Want van binne af, uit die hart van die mens,+ kom skadelike redenasies: seksuele onsedelikheid,* diefstal, moord, 22 egbreuk, gierigheid, goddelose dade, bedrog, skaamtelose gedrag,* jaloesie,* lastering, hoogmoed en onredelikheid.
-