21 En die geur van die offer was vir Jehovah aangenaam. Toe het Jehovah in sy hart gesê: “Ek sal nooit weer die grond vervloek+ weens die mens nie, want die neiging van die mens se hart is van jongs af sleg.+ Ek sal nooit weer alles wat lewe, vernietig soos ek gedoen het nie.+