-
Lukas 12:29-31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Hou dus op om te soek wat julle sal eet en wat julle sal drink, en hou op om angstig en gespanne te wees.+ 30 Want al hierdie dinge jaag die nasies van die wêreld gretig na, maar julle Vader weet dat julle hierdie dinge nodig het.+ 31 Hou eerder aan om sy Koninkryk te soek, en hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.+
-