16 “Laat Jehovah, die God wat aan alle mense lewe gee, ’n man oor die gemeenskap van Israel aanstel 17 wat voor hulle sal uitgaan en sal inkom en wat hulle sal uitlei en hulle sal inlei, sodat Jehovah se volk nie word soos skape wat nie ’n herder het nie.”