Johannes 1:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Toe het hy hom na Jesus toe geneem. Jesus het na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes. Van nou af sal jy Sefas genoem word.” (Sefas word as “Petrus” vertaal.)+ Handelinge 15:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Siʹmeon+ het verduidelik hoe God vir die eerste keer aan die nasies gedink het sodat hy uit hulle ’n volk vir sy naam kan neem.+
42 Toe het hy hom na Jesus toe geneem. Jesus het na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes. Van nou af sal jy Sefas genoem word.” (Sefas word as “Petrus” vertaal.)+
14 Siʹmeon+ het verduidelik hoe God vir die eerste keer aan die nasies gedink het sodat hy uit hulle ’n volk vir sy naam kan neem.+