Markus 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het die Twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste gegee.+ Lukas 9:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het hy die Twaalf bymekaargeroep en hulle mag en gesag gegee oor al die demone,+ sowel as die vermoë om siektes te genees.+ 2 Hy het hulle uitgestuur om die Koninkryk van God te verkondig en om mense gesond te maak,
7 Hy het die Twaalf na hom toe geroep, en hy het hulle twee-twee begin uitstuur,+ en hy het hulle gesag oor die onrein geeste gegee.+
9 Toe het hy die Twaalf bymekaargeroep en hulle mag en gesag gegee oor al die demone,+ sowel as die vermoë om siektes te genees.+ 2 Hy het hulle uitgestuur om die Koninkryk van God te verkondig en om mense gesond te maak,