Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het hy sy 12 dissipels na hom toe geroep en vir hulle gesag oor onrein geeste gegee,+ om hulle uit te dryf en om elke soort siekte en elke soort kwaal te genees.

  • Lukas 9:1-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe het hy die Twaalf bymekaargeroep en hulle mag en gesag gegee oor al die demone,+ sowel as die vermoë om siektes te genees.+ 2 Hy het hulle uitgestuur om die Koninkryk van God te verkondig en om mense gesond te maak, 3 en hy het vir hulle gesê: “Moet niks vir die reis saamvat nie, nie ’n staf of ’n voedselsak of brood of geld* nie. Moet ook nie twee kledingstukke* saamvat nie.+ 4 Maar waar julle ook al in ’n huis ingaan, bly daar en vertrek daarvandaan.+ 5 En waar mense julle nie ontvang nie, skud die stof van julle voete af wanneer julle uit daardie stad uitgaan. Dit sal as ’n getuienis teen hulle dien.”+ 6 Toe het hulle vertrek en deur die gebied van dorpie tot dorpie gegaan en oral die goeie nuus bekend gemaak en mense genees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel