Filippense 2:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hou aan om alles te doen sonder om te kla+ of te stry,+ 15 sodat julle rein en onskuldig kan word, kinders van God,+ onbesmet in ’n geslag wat sleg en verdraai is.+ Onder hulle skyn julle as ligte in die wêreld+
14 Hou aan om alles te doen sonder om te kla+ of te stry,+ 15 sodat julle rein en onskuldig kan word, kinders van God,+ onbesmet in ’n geslag wat sleg en verdraai is.+ Onder hulle skyn julle as ligte in die wêreld+