Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Julle is die lig van die wêreld.+ ’n Stad kan nie weggesteek word wanneer dit op ’n berg is nie.

  • Efesiërs 5:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 want julle was eens duisternis, maar julle is nou lig+ in verband met die Here.+ Gaan voort om as kinders van die lig te lewe, 9 want die vrug van die lig bestaan uit elke soort goedheid en regverdigheid en waarheid.+

  • 1 Petrus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die wonderlike eienskappe* oral bekend sou maak”+ van die Een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderlike lig geroep het.+

  • 1 Petrus 2:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Gedra julle altyd goed onder die nasies.+ As hulle julle dan daarvan beskuldig dat julle slegte dinge doen, kan hulle ooggetuies wees van julle goeie werke.+ Dan kan hulle God as gevolg daarvan in die dag van sy inspeksie verheerlik.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel