16 “Wie na julle luister, luister ook na my.+ En wie julle verwerp, verwerp my ook. Wat meer is, wie my verwerp, verwerp ook die Een wat my gestuur het.”+
20 Ek verseker julle: Enigiemand wat die een ontvang wat ek stuur, ontvang my ook,+ en enigiemand wat my ontvang, ontvang ook die Een wat my gestuur het.”+