Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of die uitlander wat in julle stede* woon nie.+

  • Eksodus 31:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag is ’n sabbat, ’n spesiale rusdag.+ Dit is iets heiligs vir Jehovah. Enigiemand wat op die Sabbatdag werk doen, moet doodgemaak word.

  • Deuteronomium 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie,+ nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou bul of jou donkie of enige van jou vee of die uitlander wat in julle stede* woon nie,+ sodat jou slaaf en jou slavin kan rus net soos jy.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel