-
Lukas 10:23, 24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Toe hulle alleen was, het hy na die dissipels gedraai en vir hulle gesê: “Gelukkig is die oë wat die dinge sien wat julle sien.+ 24 Want ek sê vir julle: Baie profete en konings wou graag die dinge sien wat julle sien, maar hulle het dit nie gesien nie,+ en hulle wou die dinge hoor wat julle hoor, maar hulle het dit nie gehoor nie.”
-