Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 17:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 En sy voorkoms* het voor hulle verander: Sy gesig het geskyn soos die son, en sy bo-klere het skitterend* geword soos die lig.+

  • Markus 9:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Verder het hy vir hulle gesê: “Ek verseker julle dat party van dié wat hier staan, beslis nie sal sterf voordat hulle gesien het dat die Koninkryk van God met krag gekom het nie.”+

  • Lukas 9:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Maar ek verseker julle: Daar is party van dié wat hier staan, wat beslis nie sal sterf voordat hulle eers die Koninkryk van God gesien het nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel