Matteus 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Want as julle mense vir hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe,+ Markus 11:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 En wanneer julle staan en bid en julle iets teen iemand het, moet julle hom vergewe, sodat julle Vader wat in die hemel is, ook julle oortredings kan vergewe.”+ Lukas 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Wees versigtig. As jou broer ’n sonde pleeg, wys hom tereg,+ en as hy berou toon, vergewe hom.+ Efesiërs 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
25 En wanneer julle staan en bid en julle iets teen iemand het, moet julle hom vergewe, sodat julle Vader wat in die hemel is, ook julle oortredings kan vergewe.”+
32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+