Matteus 27:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Uiteindelik, nadat hulle hom bespot het, het hulle die mantel uitgetrek en sy bo-klere vir hom aangetrek en hom weggelei om aan ’n paal gehang te word.+ Johannes 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Toe het Pilatus Jesus laat wegneem en hom met ’n gésel* laat slaan.+
31 Uiteindelik, nadat hulle hom bespot het, het hulle die mantel uitgetrek en sy bo-klere vir hom aangetrek en hom weggelei om aan ’n paal gehang te word.+