2 Korintiërs 1:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Nie dat ons die meesters oor julle geloof is nie,+ maar ons is medewerkers vir julle vreugde, want julle staan vas deur julle geloof. 1 Petrus 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Moet ook nie baasspeel oor dié wat God se erfdeel is nie,+ maar word voorbeelde vir die kudde.+
24 Nie dat ons die meesters oor julle geloof is nie,+ maar ons is medewerkers vir julle vreugde, want julle staan vas deur julle geloof.