Matteus 21:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Al wou hulle hom gevange neem, was hulle bang vir die skare omdat die mense hom as ’n profeet beskou het.+ Lukas 7:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle almal was verbaas, en hulle het God begin loof en gesê: “’n Groot profeet het onder ons verskyn,”+ en: “God het aandag aan sy volk geskenk.”+ Lukas 24:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hy het vir hulle gevra: “Watter dinge?” Hulle het vir hom gesê: “Die dinge oor Jesus die Nasarener,+ ’n profeet wat kragtig was in woord en daad voor God en die hele volk.+
46 Al wou hulle hom gevange neem, was hulle bang vir die skare omdat die mense hom as ’n profeet beskou het.+
16 Hulle almal was verbaas, en hulle het God begin loof en gesê: “’n Groot profeet het onder ons verskyn,”+ en: “God het aandag aan sy volk geskenk.”+
19 Hy het vir hulle gevra: “Watter dinge?” Hulle het vir hom gesê: “Die dinge oor Jesus die Nasarener,+ ’n profeet wat kragtig was in woord en daad voor God en die hele volk.+