Deuteronomium 18:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Jehovah julle God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom. Julle moet na hom luister.+ Johannes 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die vrou het vir hom gesê: “Meneer, ek sien dat u ’n profeet is.+ Johannes 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe die mense die wonderwerk* sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is beslis die Profeet wat in die wêreld sou inkom.”+ Johannes 7:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Party mense wat hierdie woorde gehoor het, het begin sê: “Hy is regtig die Profeet.”+
15 Jehovah julle God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom. Julle moet na hom luister.+
14 Toe die mense die wonderwerk* sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is beslis die Profeet wat in die wêreld sou inkom.”+