2 Hy het dit omgespit en die klippe daaruit verwyder.
Hy het die beste rooi wingerdstokke daarin geplant,
en ’n toring in die middel daarvan gebou.
Hy het ook ’n wynpers daarin uitgekap.+
Hy het bly hoop dat dit druiwe sou voortbring,
maar dit het net wilde druiwe voortgebring.+