Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 20:37, 38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Maar selfs Moses het in die verslag oor die doringbos bekend gemaak dat die dooies wel opgewek word toe hy Jehovah* ‘die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob’ genoem het.+ 38 Hy is nie ’n God van die dooies nie, maar van die lewendes, want vir hom* lewe hulle almal.”+

  • Romeine 4:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 (Dit is net soos daar geskryf is: “Ek het jou as ’n vader van baie nasies aangestel.”)+ Dit was voor die oë van God, in wie Abraham geloof gehad het, die God wat die dooies lewend maak en wat van die dinge wat nie bestaan nie, praat asof dit bestaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel